2022 Kategorieë

KwaZulu-Natal Streek
Oos-Hoëveld Streek
Oos-Vrystaat Streek
Sentrale Streek
Noordwes Streek
Watertafel Streek
Besproeiing (landwyd)
KwaZulu-Natal Streek
Oos-Hoëveld Streek
Oos-Vrystaat Streek
Sentrale Streek
Noordwes Streek
Watertafel Streek
Besproeiing (landwyd)
Landwyd
Besproeiing
Wes-Kaap Swartland
Wes-Kaap Suid-Kaap
Noordelike Droëland produksie area
Mielies
1ha minimum – 2ha maksimum

Reëls

SUID-AFRIKAANSE NASIONALE OPBRENGSKOMPETISIE

MIELIES, SOJABONE, SONNEBLOM, KORING (2021), KLEINSKAALSEBOER (MIN VAN 1HA, MAX VAN 2HA MIELIES)

Doel van die opbrengskompetisie

Die doel van Groei vir Goud, ‘n Nasionale Oopbrengskompetisie is om ‘n platform te skep waar graanprodusente kan meeding vir die hoogste opbrengs per kategorie, om nader aan die genetiese potensiaal van die verskillende graangewasse te beweeeg en om van mekaar te leer.