Kontak ons

Borgskappe

In ooreenstemming met tradisie bied Graan SA ‘n Groei vir Goud nasionale kompetisie en funksie van die hooste standaarde aan, en daar is ‘n verskeidenheid borgskappe beskikbaar wat vir ‘n organisasie se individuele behoeftes aangepas kan word. Dit bied borge die geleentheid om hul organisasies, produkte en dienste aan ‘n wyer gehoor in die landbousektor ten toon te stel. Dit bied ook verder unieke geleenthede om verhoudings te bou met ‘n klomp individue en organisasies wat hulle daartoe verbind het om die landboubedryf in Suid-Afrika en regoor die wêreld te verbeter. Enige navrae kan gerig word aan Luzelle Botha per e-pos luzelle@grainsa.co.za